kleinfontein.co.za
Open in
urlscan Pro
102.217.228.31
Public Scan
URL:
https://kleinfontein.co.za/
Submission: On April 11 via api from US — Scanned from DE
Submission: On April 11 via api from US — Scanned from DE
Form analysis
2 forms found in the DOMPOST https://kleinfontein.co.za/
<form method="post" action="https://kleinfontein.co.za/">
<input type="text" onfocus="if (this.value=='Search...') this.value='';" onblur="if (this.value=='') this.value='Search...';" value="Search..." id="s5_responsive_mobile_search" name="searchword">
<input type="hidden" value="search" name="task">
<input type="hidden" value="com_search" name="option">
<input type="hidden" value="1" name="Itemid">
</form>
GET /index.php/component/finder/search
<form id="mod-finder-searchform175" action="/index.php/component/finder/search" method="get" class="form-search" role="search">
<button class="btn btn-primary hasTooltip finder" type="submit" title="" data-original-title="Go"><span class="icon-search icon-white"></span>Search</button><label for="mod-finder-searchword175"
class="element-invisible finder">Search</label><input type="text" name="q" id="mod-finder-searchword175" class="search-query input-medium" size="5" value="" placeholder="Search ..." autocomplete="off">
<input type="hidden" name="Itemid" value="101">
</form>
Text Content
Skakel in TUIS ONS IS * Gebruikers Area * Wat is Ons * Word Deel * Verblyfreg * Akte van Oprigting * Interne reels * Kaart van Kleinfontein * Heffings en kostes * Word 'n Vriend van Kleinfontein * Kleinfontein Afriforum tak WORD LID * Sluit nou aan * Maak 'n Donasie ONS WOON * Aftree-Oorde * Kareepark * Sorgsentrum * Wag-'n-bietjie * Woongebiede * Nedersetting * Wildpark * Houthuispark * Hoewes * Dagbreek * Eiendomme te Koop of te huur * Huur of Koop Waglys ONS SKRYF * Nuus vir die Kleinfonteiner * Kleinfontein Gemeenskapsnuus * Kleinfontein Sosiale Media ONS WERK * Bankwese * Die Minimark * Kontrakteurs * Solidariteit Helpende hand Tak ONS LEEF * Sport * Swem * Tennis * Rugby * Krieket * Netbal * Jukskei KONTAK ONS Tuis SOEK SearchSearch * Tuis * Ons Is * Word Lid * Ons Woon * Ons Skryf * Ons Werk * Ons Leef * Kontak Ons AAA Skakel in NUUS GELOFTEDAG 2023 DIE GELOFTE BLYSPEL Kom geniet 'n vertoning van die Gelofte Blyspel vertoon in hoe resolusie op 'n GROOTSKERM in die saal. VANRIEBEECK Kom herdenk die van Riebeeck Gelofte op 6 April 2022 om 09:00 te die gemeenskapsaal. Ons as kultuur gemeenskap kom op 6 April bymekaar om terug te dink aan dit wat vandag 370 jaar gelede gebeur het toe Jan van Riebeeck en sy geselskap op 6 April 1652 in Tafelbaai anker gegooi het. Ons kom ook bymekaar om aan ons God die eer te gee wat Hom toekom in terme van ons as volk se eerste Gelofte wat aan Hom gedoen is. Verversings, koffie en tee word na die tyd aangebied. Kom geniet die oggend saam met u Volksgenote en betuig Eer aan Vader Almagtig. Vir navrae skakel gerus vir Michael Lombard by: 0620462989. KOM KUIER SAAM VERBLYFREG AANSOEKE VERBLYFREG AANSOEKE : Die aansoek om verblyfreg in Kleinfontein is onlangs afgestof en die prosedure is nou as volg: Stap 1: Klaring by die SAPD of Kleinfontein toetssentrum.(wikus.cremer@kleinfontein.net) Stap 2: Handig u klaring met 'n kleurfoto van elke aansoeker en 'n kopie van u ID dokument in by die Toetssentrum in en voltooi u verblyfreg aansoekvorms volledig. Stap 3: Na inhandiging van u verblyfreg vorms by die Toetssentrum moet u 'n afspraak maak om 'n orienteringssessie by te woon. Stap 4: U sal binne 7 dae van die orienteringssessie genooi word vir 'n paneelonderhoud van ongeveer 15 minute. Stap 5: U sal na afloop van die paneelonderhoud in kennis gestel word of u aansoek om verblyf goedgekeur is. navrae: verblyfreg@kleinfontein.net Read more: Verblyfreg aansoeke 1. Noodhulp opleiding 2. Kleinfontein neem deel aan STOP Plaasmoorde veldtog 3. Stop Plaasmoorde 4. Dit was weer tyd vir die jaarlikse Kleinfontein-Orania kragmeting Page 1 of 3 StartPrev123NextEnd * * OPKOMENDE GEBEURE No events ONS MISSIE Om die eiendom in sy besit in 'n leefruimte vir vryheidsliewende lede van die Boere-Afrikanervolk te ontwikkel, waar hulle alle fasette van hulle eiesoortige volksbestaan, waarvan hulle Christelike geloof, taal en kultuur die belangrikste is, vrylik, onbedreig en onverhinderd kan uitleef in 'n plaaslike welvarende ekonomie wat op volkseie arbeid gevestig is. Copyright © 2024. Kleinfontein. Designed by Shape5.com Joomla Templates Desktop Version * * Gebruikers Area * Wat is Ons * Word Deel * * Verblyfreg * Akte van Oprigting * Interne reels * Kaart van Kleinfontein * Heffings en kostes * Word 'n Vriend van Kleinfontein * Kleinfontein Afriforum tak * * Sluit nou aan * Maak 'n Donasie * * Aftree-Oorde * Woongebiede * Eiendomme te Koop of te huur * Huur of Koop Waglys * * Kareepark * Sorgsentrum * Wag-'n-bietjie * * Nedersetting * Wildpark * Houthuispark * Hoewes * Dagbreek * * Nuus vir die Kleinfonteiner * Kleinfontein Gemeenskapsnuus * Kleinfontein Sosiale Media * * Bankwese * Die Minimark * Kontrakteurs * Solidariteit Helpende hand Tak * * Sport * * Swem * Tennis * Rugby * Krieket * Netbal * Jukskei