dekat.co.za Open in urlscan Pro
196.22.132.224  Public Scan

URL: https://dekat.co.za/
Submission: On December 12 via api from US — Scanned from IL

Form analysis 1 forms found in the DOM

POST https://dekat.co.za/

<form class="et_pb_contact_form clearfix" method="post" action="https://dekat.co.za/">
  <p class="et_pb_contact_field et_pb_contact_field_0_tb_footer et_pb_contact_field_half" data-id="naam:" data-type="input">
    <label for="et_pb_contact_naam:_0" class="et_pb_contact_form_label">NAAM</label>
    <input type="text" id="et_pb_contact_naam:_0" class="input" value="" name="et_pb_contact_naam:_0" data-required_mark="required" data-field_type="input" data-original_id="naam:" placeholder="NAAM">
  </p>
  <p class="et_pb_contact_field et_pb_contact_field_1_tb_footer et_pb_contact_field_half et_pb_contact_field_last" data-id="van:" data-type="input">
    <label for="et_pb_contact_van:_0" class="et_pb_contact_form_label">VAN</label>
    <input type="text" id="et_pb_contact_van:_0" class="input" value="" name="et_pb_contact_van:_0" data-required_mark="required" data-field_type="input" data-original_id="van:" placeholder="VAN">
  </p>
  <p class="et_pb_contact_field et_pb_contact_field_2_tb_footer et_pb_contact_field_half" data-id="epos" data-type="email">
    <label for="et_pb_contact_epos_0" class="et_pb_contact_form_label">EPOSADRES:</label>
    <input type="text" id="et_pb_contact_epos_0" class="input" value="" name="et_pb_contact_epos_0" data-required_mark="required" data-field_type="email" data-original_id="epos" placeholder="EPOSADRES:">
  </p>
  <p class="et_pb_contact_field et_pb_contact_field_3_tb_footer et_pb_contact_field_half et_pb_contact_field_last" data-id="epos_2" data-type="email">
    <label for="et_pb_contact_epos_2_0" class="et_pb_contact_form_label">KONTAKNOMMER:</label>
    <input type="text" id="et_pb_contact_epos_2_0" class="input" value="" name="et_pb_contact_epos_2_0" data-required_mark="required" data-field_type="email" data-original_id="epos_2" placeholder="KONTAKNOMMER:">
  </p>
  <p class="et_pb_contact_field et_pb_contact_field_4_tb_footer et_pb_contact_field_last" data-id="message" data-type="text">
    <label for="et_pb_contact_message_0" class="et_pb_contact_form_label">BOODSKAP:</label>
    <textarea name="et_pb_contact_message_0" id="et_pb_contact_message_0" class="et_pb_contact_message input" data-required_mark="required" data-field_type="text" data-original_id="message" placeholder="BOODSKAP:"></textarea>
  </p>
  <input type="hidden" value="et_contact_proccess" name="et_pb_contactform_submit_0">
  <div class="et_contact_bottom_container">
    <button type="submit" name="et_builder_submit_button" class="et_pb_contact_submit et_pb_button">STUUR</button>
  </div>
  <input type="hidden" id="_wpnonce-et-pb-contact-form-submitted-0" name="_wpnonce-et-pb-contact-form-submitted-0" value="ebfc38caca"><input type="hidden" name="_wp_http_referer" value="/">
</form>

Text Content

Manage Cookie Consent


Ons gebruik koekies om ons webwerf behoorlik te laat werk, inhoud en
advertensies te verpersoonlik, om sosiale media funksionaliteit moontlik te maak
en om ons verkeer te ontleed.  Ons deel ook anonieme inligting oor die gebruik
van ons webwerf met ons sosiale media, reklame en ontledingsvennote.
Functional Functional Always active
The technical storage or access is strictly necessary for the legitimate purpose
of enabling the use of a specific service explicitly requested by the subscriber
or user, or for the sole purpose of carrying out the transmission of a
communication over an electronic communications network.
Preferences Preferences
The technical storage or access is necessary for the legitimate purpose of
storing preferences that are not requested by the subscriber or user.
Statistics Statistics
The technical storage or access that is used exclusively for statistical
purposes. The technical storage or access that is used exclusively for anonymous
statistical purposes. Without a subpoena, voluntary compliance on the part of
your Internet Service Provider, or additional records from a third party,
information stored or retrieved for this purpose alone cannot usually be used to
identify you.
Marketing Marketing
The technical storage or access is required to create user profiles to send
advertising, or to track the user on a website or across several websites for
similar marketing purposes.
Manage options Manage services Manage {vendor_count} vendors Read more about
these purposes

Aanvaar alle koekies Ek aanvaar nie Koekie-instellings Save preferences
Koekie-instellings
Cookie Policy Privacy Policy {title}
 * KONTAK ONS GERUS
 * STUUR JOU STORIES

 * KONTAK ONS GERUS
 * STUUR JOU STORIES

 * Follow
 * Follow
 * Follow
 * Follow


 * TUISBLAD
 * TYDSKRIF
   * HOOFARTIKELS
   * KOS & WYN
   * ARGITEKTUUR & ONTWERP
   * BON VIVANT
   * KUNS
   * MOTORS
   * REIS
   * SAKE
   * STYL & LUUKS
 * EMPORIUM
 * DEKAT DIGITAAL
 * AFRICAN LUXURY GROUP PROFILE

 * TUISBLAD
 * TYDSKRIF
   * HOOFARTIKELS
   * KOS & WYN
   * ARGITEKTUUR & ONTWERP
   * BON VIVANT
   * KUNS
   * MOTORS
   * REIS
   * SAKE
   * STYL & LUUKS
 * EMPORIUM
 * DEKAT DIGITAAL
 * AFRICAN LUXURY GROUP PROFILE


TUISBLAD


ONDER DIE TEKEN VAN DIE SEKELMAAN

Vir eeue is die naam Isis in Afrika geassosieer met die Egiptiese godin Isis,
wat siele na die onderwêreld gehelp het, maar nou het Isis onheilspellende
assosiasies met dood, verwoesting en fanatiese fundamentalisme, DE WET POTGIETER
doen verslag.

Read More


VERDOEMENDE KANSELLEERKULTUUR

Sosiale media is ’n seën, maar ook ’n straf en om aan die verkeerde kant van
Facebook-volgelinge of die Twitterati te beland, kan die skandvlek op jou plaas
en van jou ’n paria op alle gebiede maak. JOHAN LIEBENBERG en die DeKat-span…

Read More


DIE VERSKRIKKING WAT VERSWYG WORD

Oorlog beteken dood en verwoesting en chaos, maar die geweld en verkragting wat
teenoor vroue gepleeg word, word dikwels toegesmeer soos CHARNÉ KRUGER se
soektog daarna in die Anglo-Boereoorlog dit aan die lig bring…

Read More


ANDROGENITEIT, FEMINITEIT EN BRITSE IMPERIALE SEKSUALITEIT IN DIE LAAT
VICTORIAANSE ERA

Emeritus- senior professor aan die Universiteit van die Vrystaat ANDRIES RAATH
het die verheerliking van manlikheid en mans as byna opperwesens in die
Victoriaanse era ondersoek en verduidelik die uitwerking daarvan op…

Read More


DIE KAT, ONS KAT, DEKAT

De Kat se blad of se balkon, waar lê die waarheid? DAN SLEIGH gaan krap die
waarheid oop. Onaangename mengsel van onkunde, leuen en vooroordeel, amper so
onverwoesbaar soos die kat in die liedjie, is ’n verskynsel hierlangs bekend as…

Read More


MET LAAGWATER KAN JY SIEN WIE KAAL SWEM

In Berlyn kan jy álles kry. Daar is die ketamien en speed mengsel wat jou 48 uur
lank sal laat dans by die vure wat hoog brand langs die Spreerivier wat verby
die techno-klub Griessmüle loop…

Read More


KULTUUR EN TAAL IS ’N TROJAANSE PERD

Is Afrikaans se dae getel? PIET CROUKAMP ondersoek verskeie omstandighede en
omwentelinge in die wêrelde in en om ons wat ’n uitwerking op die voortbestaan
van taal en kultuur uitoefen. Baie Suid-Afrikaners emigreer oor die wêreld…

Read More


QUO VADIS AFRIKAANS MUSIEK

’n Mens kan die vraag: waar staan Afrikaanse musiek vandag? kortliks as volg
beantwoord: Afrikaans is ’n dinamiese taal, en net so ook is die kunste
(insluitende musiek) in Afrikaans, en solank as wat mense Afrikaans praat…

Read More


GEMENE GROND

In Afrikaans beteken plaas ook plek en vir baie Suid-Afrikaners is die plaas die
plek waar hulle vandaan kom, waar hul wortels is; dit is dus meer as bloot
eiendom – dis ’n hoogs emotiewe begrip soos THERESA PAPENFUS verduidelik.

Read More
PreviousNext
123456789


GIELIE HOFFMANN: DIE LEWE SE OOMBLIKKE VASGEVANG IN ‘NAAM VAN DIER DORP’

Gielie Hoffmann: Lewe se oomblikke Vasvang in Naam Van Dier Dorp RENEÉ
RAUTENBACH-CONRADIE/Die veerkragtigheid, lewensgevoeligheid, merkwaardige
wysheid en humorsin van hierdie pre-middeljarige rubriekskrywer en
bestuurskonsultant het nou lyf gekry. Tot groot vreugde...
Read More


WILMA STOCKENSTRÖM – UNIEK, UITSONDERLIK, UITMUNTEND

As hy terugdink aan die TV-reeks Manakwalanners, was dit die karakter Lenie
Strauss wat ’n onuitwisbare indruk op hom gemaak het – Lenie, oftewel Wilma
Stockenström, met haar droë manier van sê en haar…

Read More
PreviousNext
12


KUNS WAT GRENSE VERSKUIF: SASOL NUWE HANDTEKENINGE 2024 VERRAS EN INSPIREER

In die hart van Suid-Afrika se kreatiewe landskap ontluik ‘n nuwe generasie
kunstenaars. Die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2024 het nie net
rekords gebreek nie, maar ook diep emosionele snare geroer met werke wat die
menslike ervaring verken. Van wrewel tot Ubuntu, hierdie uitstalling weerspieël
ons nasie se siel deur die oë van opkomende talent. Ontdek hoe Miné Kleynhans se
meditasie oor wrewel haar die hoofprys besorg het, en duik in die ryk tapisserie
van stories wat ons kollektiewe identiteit vorm.

Read More


DEUR DIE OË VAN STELLA

Stella Olivier neem waar hoe kuns geskep word. Sy karteer die verloop van die
kreatiewe proses van kunstenaars en deur die observasie vas te lê skep sy self
kuns. LIELA MAGNUS het met haar gesels. Stella Olivier se hande praat harder as
haar stem. Haar polse buig in die ritme van haar woorde en haar vingers buig
elegant wanneer sy iets verduidelik. Dis sterk bewegings, ’n weerkaatsing van
die vrou wat as middelkind onafhanklikheid geniet het.

Read More


A TRIBUTE TO CLAY

WILHELM VAN RENSBURG, senior art specialist at Strauss & Co, throws the ball of
contemporary ceramics into the centre of the potter’s wheel and finds a star…

Read More


LANK LEWE MARY

Die internasionaal gerekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Mary Sibande, het in
Desember 2021 die jaarlikse Helgaard Steyn-prys verower. Haar
beeldhou-installasie, In the midst of chaos there is opportunity, het dié kroon
besorg.

Read More


ONMEETLIKE SKOONHEID IN VERVAL – HENK SERFONTEIN

GERARD SCHOLTZ het die sprong geneem en die kunstenaar Henk Serfontein
persoonlik in sy woonstel in Romarco Court in die Kaapstad gaan ontmoet…

Read More


RUAN HUISAMEN BEPERK, EN ONBEPERK

Op 25-jarige ouderdom was Ruan Huisamen een van die deelnemende kunstenaars wat
’n werk moes lewer vir die 2016 US Woordfees se uitstalling, Bosch in Afrika,
geïnspireer deur die 15de-eeuse kunstenaar Hieronymus Bosch.

Read More
PreviousNext
123456


OOS, WES, TUIS BARRYDALE

Vir dekades al is hy ’n bekende modeontwerper. Een wat veral droomtrourokke vir
plaaslike en oorsese bruide skep. Die laaste paar jaar maak sy ontwerpersoog ook
die binnekant van huise mooi. Hy is veelkantig en sy talent om te skep, te
stileer, dinge op ongekende, maar kunstige wyse bymekaar te sit op ’n manier wat
leefbaar en huislik is, is grensloos.

Read More


DIGKUNS UIT HOUT

Met vaardige vakmanskap maak die Suid-Afrikaner Alber Bekker viole van
internasionale standaard. MARTIE SWANEPOEL het by hom in sy ateljee in Linden
gaan kuier. Uit sy ateljee kom die klanke wat die Amerikaanse klassieke
superster…

Read More


DIE GROOT, GUL GASHEER

RENÉE RAUTENBACH het Pretoria se vooraanstaande restauranteur Forti Mazzone by
sy nuutste eetplek ontmoet en met springbokcarpaccio en gnocchi om haar aan te
moedig gesels oor kos, wyn, kuns, familie, opera en Italië.

Read More


MODEWERPER BLOM AL JARE IN NEW YORK

Henry Schickerling ontwerp vir operasterre soos Pretty Yende en Susan Graham,
die soul-ikoon Aretha Franklin en televisie se Judge Judy. Hy praat met
MARGUERITE VAN WYK oor sy liefde vir opera en vertel staaltjies oor superrykes…

Read More


MNR.HOED IN DIE GROOT APPEL

Albertus Swanepoel – nou al 27 jaar in New York – is gemaklik in die geselskap
van grotes soos die Amerikaanse redakteur van Vogue, Anna Wintour, en werk op
Broadway-treffers soos Hello, Dolly! Dat hy wêreldwyd bekend is, is ‘n veertjie
in sy hoed…

Read More
PreviousNext
12345


ESCAPE TO THE BUSH: LUXURY FAMILY STYLE

For many of us, childhood holidays are remembered as a magical time before the
worries of everyday life weighed on us, and the drudgery of chores was a foreign
concept. For those seeking to return to this idyll, Morukuru Family Madikwe is
the answer.

Read More


EXPLORING THAILAND’S TEMPLES: A FUSION OF ART, ARCHITECTURE, AND DEVOTION

The Province of Nan is a wild and mountainous region which borders Laos in the
north of Thailand. Here you will find a melting pot of Burmese, Laotian and Thai
cultures. Buddhism permeates most aspects of daily life in Northern Thailand. In
every town there are temples of prominence. These temples tell a story of local
history, they showcase art, and they are what connect many Thai people to one
central philosophy of living. To understand the history and the nature of a
temple is to understand a community or an area.

Read More


WAAR DIE EINDE VAN DIE WÊRELD BEGIN

Tydens haar Russiese skoolvakansie het FRANSI PHILLIPS in Witdraai die familie
van Dawid Kruiper ontmoet, skool gehou in die veld en verskeie kuns- en
kultuurprojekte aan die gang gesit. Die einde van die wêreld begin omtrent 200
km noord van Upington.

Read More


KAROO ART HOTEL

Op Barrydale is die dorpshotel weer die middelpunt van die dorpslewe. MARLIZA
VAN DEN BERG beleef die nuwe Karoo Art Hotel wat onlangs weer sy deure oopgemaak
het. Dis laatmiddag toe ek voor die Karoo Art Hotel in Barrydale se hoofstraat
stop.

Read More


TWEE WEKE IN ’N KLOOSTER

TWEE WEKE IN ’N KLOOSTER In Augustus het JEAN MEIRING twee weke lank die rus van
Pluscarden-abdy, net buite Elgin in die noorde van Skotland, opgesoek. Daar het
hy ’n rare, sagte wêreld ontdek.TWEE WEKE IN ’N KLOOSTERPhotography  In Augustus
het JEAN MEIRING twee...
Read More
PreviousNext
12345


KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan.
Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter
plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu
van Suid-Afrika.

Read More


DYLAN LEWIS. BEELDE. BERGE. BEGRIPPE.

In die beeldetuin van Dylan Lewis aan die voet van die magtige hange van berge
buite Stellenbosch loop ek roetes deur landskappe, metafore, beelde, fragmente
en fantasieë en deur die gedagtewêreld van ’n groot kunstenaar…

Read More


SCULPTING THIS EARTH

Sculpting This Earth, the new film from Cape Town’s CineSouth Studios about the
work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe, is one of only a handful of
feature-length films about land art worldwide to date…

Read More


BRUTAAL MOOI OF BRUTE SKOONHEID

Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal
in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste
eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in
Suid-Afrika geland,,,

Read More


A SENSE OF PLACE

Humans perceive the world through the five major senses and good design keeps
this in mind. DANIEL VAN DER MERWE from LEAF Architects discusses the balance
between our senses and our surroundings…

Read More


AGTERPLAAS MET STYL

Dis dalk die antitese van ’n winkelsentrum of ’n klap in die gesig van die
verbruikerskultuur, maar Victoria Yards in Johannesburg is beslis ’n unieke
konsep. Antieke ruïnes is ooglopend bewarenswaardig, maar dit vereis ’n spesiale
oog…

Read More
PreviousNext
123456


MERINGUE

[mv_create key="41" title="MERINGUE" type="recipe"] 
Read More


HEMELBROOD UIT KOEDOESPOORT

Hulle mag gewoon voorkom, maar hou hulle allermins met die alledaagse op in hul
fabriek in Koedoespoort, Pretoria. MICHÈLE MEYER kuier in die twee wonderwerkers
van Mustérion Craft Truffles se rare wêreld.

Read More


DAAR’S ‘N VEGAN OP MY VERANDAH

Mymeringe oor die rykdom van kos. Dié bekendstelling is die resultaat van Louis
en Bella se eie woorde en ’n heerlike ontmoeting met Bella in ’n koffiewinkel in
Darling.

HANNELIE VAN AS het gaan inloer.

Read More


KOSVRIENDE VIER VARKVLEISFEES

Weke voor DEKAT se opname vir ’n TV- en stilfotografiesessie met bekende sjefs
wat elkeen met ’n gunsteling varkvleisgereg sou opdaag, word ’n Whatsappgroep
gestig om almal wat betrokke is bymekaar te snoer onder die vaandel van
varkvleisfeestelikheid!

Read More


DIE KOK IN DIE HUIS OP DIE DUIN

ELIZE PARKER het met Isabella Niehaus, eienaar van Duinhuis, gaan gesels nadat
sy die gesogte Gourmand-prys gewen het. Die boek is uit meer as 30 in die
kategorie aangewys as die enigste een wat werklik ’n passie vir onthaal toon.

Read More


THE LAST EMPRESS

Emma Chen ‘rules’ her 30-year-old Johannesburg restaurant with a unique love for
food that she shares with her patrons. She is the empress of Jozi’s restaurant
scene, where quality is rewarded with loyalty and turning tables.

Read More


PASTA MET ‘N PUTTANESCASOUS

[mv_create key="40"
thumbnail="https://dekat.co.za/wp-content/uploads/2022/06/IMG_5385.jpg"
title="Pasta met 'n Puttanescasous " type="recipe"] 
Read More


MAROKKAANSE KOFFIEBEESFILLET

[mv_create key="39"
thumbnail="https://dekat.co.za/wp-content/uploads/2022/09/DSC_8494-scaled.jpg"
title="MAROKKAANSE KOFFIEBEESFILLET " type="recipe"] 
Read More


VARKTERREIN

[mv_create key="36"
thumbnail="https://dekat.co.za/wp-content/uploads/2022/09/dekor.jpg"
title="VARKTERREIN" type="recipe"] 
Read More


GEROOSTERDE VARKBOUD MET GEBAKTE NEKTARIENS IN VERJUICE

[mv_create key="33"
thumbnail="https://dekat.co.za/wp-content/uploads/2022/09/boud.png"
title="GEROOSTERDE VARKBOUD MET GEBAKTE NEKTARIENS IN VERJUICE " type="recipe"] 
Read More
PreviousNext
12345678910


EKSOTIESE VERSKANSING

Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van
maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of
hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…

Read More


ERRE: EERLIK EN ELEGANT

Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012
agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring.
Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as
drapeerder…

Read More
PreviousNext
12


KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan.
Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter
plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu
van Suid-Afrika.

Read More


DYLAN LEWIS. BEELDE. BERGE. BEGRIPPE.

In die beeldetuin van Dylan Lewis aan die voet van die magtige hange van berge
buite Stellenbosch loop ek roetes deur landskappe, metafore, beelde, fragmente
en fantasieë en deur die gedagtewêreld van ’n groot kunstenaar…

Read More


SCULPTING THIS EARTH

Sculpting This Earth, the new film from Cape Town’s CineSouth Studios about the
work of Stellenbosch artist Strijdom van der Merwe, is one of only a handful of
feature-length films about land art worldwide to date…

Read More


BRUTAAL MOOI OF BRUTE SKOONHEID

Brutalisme, wat letterlik verwys na die brute, eerlike gebruik van boumateriaal
in ’n gebou, was ’n omstrede beweging in die argitektuur van die middel 20ste
eeu en is wyd gekritiseer oral waar sulke geboue verrys het. Dit het ook in
Suid-Afrika geland,,,

Read More


A SENSE OF PLACE

Humans perceive the world through the five major senses and good design keeps
this in mind. DANIEL VAN DER MERWE from LEAF Architects discusses the balance
between our senses and our surroundings…

Read More


AGTERPLAAS MET STYL

Dis dalk die antitese van ’n winkelsentrum of ’n klap in die gesig van die
verbruikerskultuur, maar Victoria Yards in Johannesburg is beslis ’n unieke
konsep. Antieke ruïnes is ooglopend bewarenswaardig, maar dit vereis ’n spesiale
oog…

Read More
PreviousNext
123456

Click to accept marketing cookies and enable this content




KUNS WAT GRENSE VERSKUIF: SASOL NUWE HANDTEKENINGE 2024 VERRAS EN INSPIREER

by Elzilda | 4 September 2024 | KUNS BETAALD, KUNS FEATURED POST, KUNS GRATIS |
0 Comments

In die hart van Suid-Afrika se kreatiewe landskap ontluik ‘n nuwe generasie
kunstenaars. Die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie 2024 het nie net
rekords gebreek nie, maar ook diep emosionele snare geroer met werke wat die
menslike ervaring verken. Van wrewel tot Ubuntu, hierdie uitstalling weerspieël
ons nasie se siel deur die oë van opkomende talent. Ontdek hoe Miné Kleynhans se
meditasie oor wrewel haar die hoofprys besorg het, en duik in die ryk tapisserie
van stories wat ons kollektiewe identiteit vorm.

Read More


GIELIE HOFFMANN: DIE LEWE SE OOMBLIKKE VASGEVANG IN ‘NAAM VAN DIER DORP’

by Elzilda | 30 August 2024 | BOEKE & KULTUUR FEATURED, BOEKE & KULTUUR GRATIS |
0 Comments

Gielie Hoffmann: Lewe se oomblikke Vasvang in Naam Van Dier Dorp RENEÉ
RAUTENBACH-CONRADIE/Die veerkragtigheid, lewensgevoeligheid, merkwaardige
wysheid en humorsin van hierdie pre-middeljarige rubriekskrywer en
bestuurskonsultant het nou lyf gekry. Tot groot vreugde...
Read More


ESCAPE TO THE BUSH: LUXURY FAMILY STYLE

by Elzilda | 17 July 2023 | REIS FEATURED, TUISBLAD | 0 Comments

For many of us, childhood holidays are remembered as a magical time before the
worries of everyday life weighed on us, and the drudgery of chores was a foreign
concept. For those seeking to return to this idyll, Morukuru Family Madikwe is
the answer.

Read More


EXPLORING THAILAND’S TEMPLES: A FUSION OF ART, ARCHITECTURE, AND DEVOTION

by Elzilda | 26 June 2023 | REIS FEATURED | 0 Comments

The Province of Nan is a wild and mountainous region which borders Laos in the
north of Thailand. Here you will find a melting pot of Burmese, Laotian and Thai
cultures. Buddhism permeates most aspects of daily life in Northern Thailand. In
every town there are temples of prominence. These temples tell a story of local
history, they showcase art, and they are what connect many Thai people to one
central philosophy of living. To understand the history and the nature of a
temple is to understand a community or an area.

Read More


KUNSTIG, BRUIKBAAR EN GEMAKLIK

by Elzilda | 1 December 2022 | ARGITEKTUUR & ONTWERP FEATURED, ARGITEKTUUR &
ONTWERP GRATIS | 0 Comments

Ongewone, gesogte meubels uit Franschhoek laat monde oophang en asems wegslaan.
Eietydse ontwerpe met ’n ernstige verskil in vorm, lyn en tekstuur kry ter
plaatse en oorsee staanplek om ’n storie te vertel van die moderne ontwerpmilieu
van Suid-Afrika.

Read More


EKSOTIESE VERSKANSING

by Elzilda | 1 December 2022 | STYL EN LUUKS FEATURED | 0 Comments

Elzilda Becker, die redakteur en uitgewer, wou by die dieper betekenis van
maskers uitkom: “Hoe dit jou verander, hoe anders mense lyk met maskers op. Of
hoe dit deur die eeue gebruik is om iets weg te steek of iets te beklemtoon…

Read More


ERRE: EERLIK EN ELEGANT

by Elzilda | 30 November 2022 | STYL & LUUKS GRATIS | 0 Comments

Dié twee eertydse lektore by die Oakfields- en Damlinkolleges het in 2012
agtergekom dat hulle mekaar kan komplimenteer en met ’n reeks klere weggespring.
Carina as “plat” ontwerper—met ander woorde op papier op ’n tafel—en Natasha as
drapeerder…

Read More


MERINGUE

by Elzilda | 21 November 2022 | KOS & WYN FEATURED, KOS & WYN GRATIS,
Uncategorised | 0 Comments

[mv_create key="41" title="MERINGUE" type="recipe"] 
Read More


WAAR DIE EINDE VAN DIE WÊRELD BEGIN

by Elzilda | 19 November 2022 | REIS FEATURED | 0 Comments

Tydens haar Russiese skoolvakansie het FRANSI PHILLIPS in Witdraai die familie
van Dawid Kruiper ontmoet, skool gehou in die veld en verskeie kuns- en
kultuurprojekte aan die gang gesit. Die einde van die wêreld begin omtrent 200
km noord van Upington.

Read More


KAROO ART HOTEL

by Elzilda | 18 November 2022 | REIS FEATURED, REIS GRATIS | 0 Comments

Op Barrydale is die dorpshotel weer die middelpunt van die dorpslewe. MARLIZA
VAN DEN BERG beleef die nuwe Karoo Art Hotel wat onlangs weer sy deure oopgemaak
het. Dis laatmiddag toe ek voor die Karoo Art Hotel in Barrydale se hoofstraat
stop.

Read More
PreviousNext
12345678910


ONS IS JOU DAM SE GANSE

DEKAT word 40! Ons werk aan ‘n digitale uitgawe in 2025, maar ons sal op versoek
vir jou een laat druk indien jy, soos ons, lief is vir die rek van papier. As jy
wil verseker dat jy in 2025 ’n gedrukte uitgawe ontvang, vul asseblief die
oorstaande vorm in.

Ons stel jou in kennis sodra die uitgawe beskikbaar is.

 * Follow
 * Follow
 * Follow

NAAM

VAN

EPOSADRES:

KONTAKNOMMER:

BOODSKAP:

STUUR
 * Privacy Policy
 * Cookie Policy (ZA)

 * Privacy Policy
 * Cookie Policy (ZA)

© DEKAT | 2022

Manage consent