www.klasmuzik.co.za
Open in
urlscan Pro
129.232.136.137
Public Scan
Submitted URL: https://klasmuzik.co.za/
Effective URL: https://www.klasmuzik.co.za/
Submission: On December 18 via api from US — Scanned from PT
Effective URL: https://www.klasmuzik.co.za/
Submission: On December 18 via api from US — Scanned from PT
Form analysis
1 forms found in the DOMGET https://www.klasmuzik.co.za/
<form role="search" action="https://www.klasmuzik.co.za/" method="GET">
<input type="text" name="s" id="s" value="" aria-label="Search" placeholder="Search">
<span>Hit enter to search or ESC to close</span>
</form>
Text Content
Skip to main content Hit enter to search or ESC to close Close Search 0 Menu * Tuis * Wie is ons * Wat is Klasmuzik * Die ontstaan van Klasmuzik * Ons missie * Diens * Produkte * Kommentaar * Kontak ons * Teken in / My Rekening * Teken uit * 0 was successfully added to your cart. No products in the cart. KLASMUZIK IS ‘N MUSIEK- EN BEWEGINGSPROGRAM VIR KINDERS VAN GEBOORTE TOT 10 JAAR. Sien Produkte KLASMUZIK IS ‘N MUSIEK- EN BEWEGINGSPROGRAM VIR KINDERS VAN GEBOORTE TOT 10 JAAR. Sien Produkte 1 3 1 3 MET KLASMUZIK LEER ONS SPEEL-SPEEL MEER MET BAIE PRET, GENOT, PLESIER, SANG, LUISTER EN BEWEGING. SO KAN MUSIEK ‘N ONLOSMAAKLIKE DEEL VAN CHRÉCHES, SPEELSKOLE EN GRONDSLAGFASES VAN LAERSKOLE SE LEWENSVAARDIGHEIDS KURRIKULUM WORD. WAT IS KLASMUZIK Klasmuzik is ‘n musiek- en bewegingsprogram vir kinders van geboorte tot 10 jaar. Doelgerigte en gestruktureerde musiekaktiwiteite in groepsverband verstewig die totale ontwikkeling van die jong kind. Klasmuzik skakel, met groot sukses, in by Speelskole, Crèches en die Grondslagfases van Laerskole se kurrikulum en vorm ‘n onmisbare deel van hul weeklikse program. > “ > > Klasmuzik maak vir die kinders 'n nuwe wêreld oop van musiekwaardering en > ritme. My kinders geniet dit baie. > > Juf. Anneliese Swart2-5 Jaar, Pinocchio Speelskool, Vyeboom Christelike > Privaatskool > “ > > Die liedjies en vaardighede wat aangeleer word loop hand-aan-hand met ons > kurrikulum en dus beveel ek graag Klasmuzik aan vir al ons kleuters. > > Juf. Suzette ZandbergBlommeland Speelskool, Villiersdorp > “ > > Alle ouderdomme sal baat vind by KM. Die 'hele' kind word ontwikkel. Dit moet > toeganklik wees vir alle Laerskool kinders. > > Juf. Susene ViljoenGr. R, Laerskool De Villiers Graaff, Villiersdorp > “ > > They really enjoy these lessons - they participate (song and dance). So it > will be good that all our learners are exposed in KM. Many of our learners' > fine and gross motor skills are underdeveloped, so movement that they do in > song and dance can help these learners. > > Miss Yvonne SindeloGr. 1, Xhosa Class, Kosie De Wet Primary, Villiersdorp > “ > > Daar is so baie leerders wat skolasties sukkel en inligting kan op 'n > genotvolle wyse aangeleer word. Die leerders se linkerbrein is ook betrokke > deur musiek, beweging en kreatiwiteit. Ek dink dis van groot waarde. > > Juf. Tanita Janse van RensburgLSEN Klas, Kosie de Wet Primêr, Villiersdorp > “ > > Met Klasmuzik weet ons die leerders gaan die aandag en skills kry wat hulle > nodig het. Dit is deel van die kurrikulum. Die leerders het dit brood nodig om > hul LV op te skerp. > > Juf. L. HearneGr. 2, Bissetsdrift Primêr > “ > > KM ontwikkel die leerder globaal, dit pas perfek in met ons kurrikulum en > ekstra moeite word elke week gedoen sodat aanbieding gepas is. > > Juf. Adri BothaGr. 3, Vyeboom Christelike Privaatskool > “ > > KM voeg waarde tot die kurrikulum van die skool toe. > > Juf. Yvette MaansWaarnemende Skoolhoof, Kosie de Wet Primêr, Villiersdorp * * * * * * * * Laat hoor gerus van julle met enige vrae! Kontak ons © 2024 Klasmuzik. Developed by Klieknet Web Development, Solutions and Design * facebook * Tuis * Wie is ons * Wat is Klasmuzik * Die ontstaan van Klasmuzik * Ons missie * Diens * Produkte * Kommentaar * Kontak ons * Teken in / My Rekening * Teken uit Close Menu