www.hat-toets.tshwanedje.com
Open in
urlscan Pro
35.214.211.80
Public Scan
URL:
https://www.hat-toets.tshwanedje.com/
Submission: On September 05 via api from VN
Submission: On September 05 via api from VN
Form analysis
1 forms found in the DOMName: f — POST /index.php
<form action="/index.php" method="POST" name="f">
<table border="0" cellpadding="0" cellspacing="0" class="login">
<tbody>
<tr>
<td class="login" align="right">Gebruikersnaam</td>
<td colspan="2" class="login"><input class="login" style="width:174px" type="text" name="q"></td>
</tr>
<tr>
<td class="login" align="right">Wagwoord</td>
<td class="login"><input class="login" style="width:100px" type="password" name="password"></td>
<td class="login" align="center"><input class="loginbutton" type="submit" name="login" value="Meld aan"></td>
</tr>
<tr>
<td colspan="3" style="font-size:4px"> </td>
</tr>
<tr>
<td class="login" align="right" colspan="3">
<table border="0" cellpadding="0" cellspacing="0">
<tbody>
<tr>
<td class="login" align="center">
<div style="width:78px;height:19px;background-image:url('/images/btn_tour.png');"><a class="fill-div-login" href="/">Kyk rond</a></div>
</td>
<td class="login" align="center">
<div style="width:78px;height:19px;background-image:url('/images/btn_join.png');"><a class="fill-div-login" href="/?m=signup">Sluit aan</a></div>
</td>
</tr>
</tbody>
</table>
</td>
</tr>
</tbody>
</table>
</form>
Text Content
Gebruikersnaam Wagwoord Kyk rond Sluit aan * Tuis * Indeks * * Wie ons is * HAT * Longman * Longman-HAT Aanlyn * Redakteurs en medewerkers * Pearson * * Nuus & Katalogus * Nuusbriewe * Katalogus * * Aanlyn woordeboeke * Afrikaans * Afrikaans-Engels * Engels * Hele versameling * * Tekste & Aktiwiteite * Blog * Artikels * Begripstoetse * Blokraaisels * Woordeboek- en taalaktiwiteite * Algemene kennis * Pasmaats * Woordwegkruipertjie * * Foto's & Video's * Foto's * Video's * * Gesels met ons * Facebook * Twitter * Navrae In hierdie video daag leerders volwassenes uit om hulle wêreld beter te verstaan en saam met hulle te ontwikkel. ... Nog video’s → Nuut In die kollig Ons taalontwikkeling duur so lank as wat ons lewe, maar dit het begin by daardie eerste woordjie ... Lees hier → Wat is 'n woordeboek? Wat, dink jy, het 500 skoolverlaters geantwoord toe dr. Herman Beyer dié vraag aan hulle stel? ... Lees hier→ Welkom by Longman-HAT Aanlyn September 2012 Nuuskierig oor wie ons is en wat jy alles hier gaan kry? Dit is met groot plesier dat ek hierdie eerste nuusbrief skryf om aan almal wat lief is vir taal ons nuwe webtuiste bekend te stel – ’n groeiende versameling woordeboeke wat jy van nou af aanlyn, net hier op jou rekenaar, tablet of selfoon, kan raadpleeg. Plus: ’n taalportaal met allerlei verrassings en interessanthede, spesiaal vir onderwysers, leerders en elke taalliefhebber ... Lees verder→ Weet jy wat? Dawid en Marina van Lill Weet jy wat? is ’n rubriek oor enige interessante onderwerp onder die son. Hier sal jy gereeld ’n kort oorsig oor ’n bepaalde onderwerp vind, asook interessante brokkies trivia wat daarby aansluit. Die onderwerpe sal baie verskillende velde dek en bydraes sal gereeld aansluit by belangrike gebeure van die tyd – die begin van elke seisoen, Afrikadag (in Mei), Jeugdag (in Junie), die Olimpiese Spele (Julie 2012), Nasionale Boomplantweek (in September), en so meer ... Lees verder → Mense met lense vir Afrikaans September 2012 Een van ons langtermyndoelwitte is om in ons nuwe, lewende Longman-HAT-woordeboekversameling by soveel moontlik trefwoorde ’n foto of illustrasie te voeg om die betekenis te verhelder. Wat meer is: almal wat geesdriftig is oor taal en woorde, kan hiermee kom help! As jy een van die gawe mense is wat van 28 Mei tot 22 Junie 2012 aan Weg en Longman-HAT se kompetisie deelgeneem het ... Lees hier→ Die Olimpiese Spele 3 September 2012 Londen is die eerste stad wat drie keer gekies is om die Olimpiese Spele aan te bied. Die vorige twee keer was in 1908 en 1948. Die 2012 Olimpiese Spele in Londen het 10 500 deelnemers van 205 lande gehad, wat aan altesame 26 sportsoorte deelgeneem het. Wil jy meer van die Olimpiese Spele weet? ... Lees hier → Ons vennote Algemene kennis Watter stad bied in 2016 die Olimpiese Spele aan? A. Washington, DC B. Rio de Janeiro C. Parys Privaatheid, Regs- & Gebruiksvoorwaardes | Kopiereg © Pearson Education South Africa Facebook | Twitter (Afr) / Twitter (Eng) | Kontak | Webmeester