sonjasteenkampaccountants.co.za Open in urlscan Pro
154.0.168.249  Public Scan

URL: http://sonjasteenkampaccountants.co.za/
Submission: On November 16 via api from NL — Scanned from NL

Form analysis 2 forms found in the DOM

GET http://sonjasteenkampaccountants.co.za/

<form role="search" method="get" class="search_form" action="http://sonjasteenkampaccountants.co.za/">
  <button type="submit" class="search_submit" data-text="Search" title="Start search">Search</button>
  <input type="text" class="search_field" placeholder="Search" value="" name="s" title="">
</form>

<form class="sc_emailer_form icon-mail-1"><input type="text" class="sc_emailer_input" name="email" value=""
    placeholder="Your Email Address"><a href="#" class="sc_emailer_button" title="Join Us Today" data-group="E-mailer subscription">Join Us Today</a></form>

Text Content

Eric Rosendorff Laan 15 - Fichardtpark - Bloemfontein - 9301
Search


051 522 0469 / 072 806 0997

info@sonjasteenkamp.za.net

BESIGHEIDSURE:

Ma. - Do.: 7h30 - 16h00 Vr.: 7h30 - 13h00
Menu
 * Tuisblad
 * Meer oor ons
 * Ons personeel
 * Dienste
 * Vrae & antwoorde
 * Blog
 * Verwysings
 * Kontak ons
 * 

 * Tuisblad
 * Meer oor ons
 * Ons personeel
 * Dienste
 * Vrae & antwoorde
 * Blog
 * Verwysings
 * Kontak ons


Sonja Steenkamp Rekenmeesters / Accountants gestig 1997 Betroubare en
uitmuntende finansiële raad en diens Sonja Steenkamp
Rekenmeesters /
Accountants Professionele rekenmeesters en belastingpraktisyns Sonja Steenkamp
Rekenmeesters / Accountants




ONS BIED DIE BESTE DIENS

Daar is baie redes waarom mense van professionele rekenmeesters en
belastingpraktisyns gebruik maak. Daar is ook baie verskillende tipes
praktisyns. Dit is dus baie belangrik om die regte keuse te maak wanneer u ‘n
rekenmeester en belastingpraktisyn kies.

Hieronder is ‘n paar verwysings van sommige van ons kliënte waarom hulle van
Sonja Steenkamp Rekenmeesters gebruik maak.

Sonja Steenkamp Rekenmeesters is Z PR se diensverskaffer vir die afgelope 15
jaar. Deur die loop van hierdie tydperk het ons nog net goeie diens ontvang.
Sonja en haar span is nooit te besig om finansiële raad te gee of om behulpsaam
te wees met enige relevante versoek nie.  Dit is vir ons ‘n plesier om gebruik
te maak van Sonja Steenkamp Rekenmeesters
Lynne Landman – Algemene Bestuurder
Z PR – Public Relations, Events, Graphic Design, Photography and Promotions

Lees meer

Ek is vir die afgelope 2 jaar betrokke by Sonja Steenkamp Rekenmeesters. Die tyd
wat hul my besigheid se boekhouding hanteer word geken aan gemoedsrus en
vertroue. Hul diens is professioneel en baie deeglik. Ek sal hul aanbeveel vir
enige besigheid wat ‘n deeglike en professionele boekhouer  benodig.
Willie Engelbrecht
Habakuk Arbeidskonsultante

Lees meer

Sedert Sonja Steenkamp Rekenmeesters ons boeke doen, ervaar ons
professionaliteit, goeie diens en behulpsaamheid. Anders as ander firmas maak sy
gebruik van kundige personeel. Die vriendelikheid van al die personeel val ook
op. Dit is net ‘n plesier om met haar te deel omdat ons weet ons is in goeie
hande.
Mariane Nel
MARINELS

Lees meer

Ek wil net graag hiermee bevestig dat my besigheid al 26 jaar bestaan en dat ek
die grootste deel van my besigheidsbestaan by Sonja Steenkamp Rekenmeesters is
en vir geen rede sal verander nie, as gevolg van die volgende:
altyd beskikbaar wanneer jy hulle benodig; die beste sal voorstel; baie
bekwaam; absoluut fantasties; probleme dadelik sal oplos; manijifiek; uiters
professioneel!
Baie dankie vir alles
Dalecia Myburgh
Eienaar – Enterprise Distributors

Lees meer


‘N PAAR INTERESSANTE FEITE OOR ONS




0
jaar oud
0
Jaar lid van SAIPA
0
Kreatiewe spanbou sessies 'n jaar



WENKE & NUUS

AMENDMENTS ON TRUSTS 2023

May 15, 2023

Understanding the changes in the Trust Property Control Act as gazetted on 31
March 2023 in regards to capturing of beneficial owner details on the...

Lees meer

UNDERSTANDING THE SOLAR INCENTIVES AS ANNOUNCED IN THE FEBRUARY 2023 BUDGET
SPEECH

March 15, 2023

The incentives are split between individuals and businesses with different
criteria for each. FOR INDIVIDUALS  The incentive is given in the form of a...

Lees meer

TUISKANTOOR AFTREKKINGS VIR BELASTINGDOELEINDES

April 21, 2022

SARS laat ‘n tuiskantoor aftrekkings toe vir belastingbetalers wat nie vir
kommissie inkomste werk nie en  van die huis af werk. Die kwalifiserende...

Lees meer


SKRYF IN OP DIE MAANDELIKSE SONJA STEENKAMP NUUSBRIEF VIR INTERESSANTE ARTIKELS
RAKENDE FINANSIES, PRODUKTE, ENS.



Join Us Today

> KONTAK ONS OP WHATSAPP




KONTAK ONS

Sonja Steenkamp Rekenmeesters / Accountants


Tel:
051 522 0469;
Faks / Fax:
051 5220539




Adres / Address:
15 Eric Rosendorff Laan / Avenue | Fichardtpark | Bloemfontein | 9301

Email:info@sonjasteenkamp.za.net

LEES ONS NUUTSTE ARTIKELS

AMENDMENTS ON TRUSTS 2023

May 15, 2023by SSRP0

UNDERSTANDING THE SOLAR INCENTIVES AS ANNOUNCED IN THE FEBRUARY 2023 BUDGET
SPEECH

March 15, 2023by SSRP0

TUISKANTOOR AFTREKKINGS VIR BELASTINGDOELEINDES

April 21, 2022by SSRP0

TROTSE LEDE VAN



VOLG ONS OP FACEBOOK



© 2023 Sonja Steenkamp Accountants. All Rights Reserved.  |  Website design and
maintenance www.zpr.co.za