www.netwerk24.com
Open in
urlscan Pro
2606:4700::6813:a769
Public Scan
URL:
https://www.netwerk24.com/netwerk24/skole-studente/die-student/vroue-werk-2-keer-so-hard-soos-mans-20200123
Submission: On July 16 via api from ZA — Scanned from DE
Submission: On July 16 via api from ZA — Scanned from DE
Form analysis
1 forms found in the DOMGET /netwerk24/soek
<form method="get" class="header__search" role="search" action="/netwerk24/soek">
<input type="text" name="query" class="tf-search-box" placeholder="Soek" id="search" aria-label="Soek" title="Vul asb. die veld in." oninvalid="this.setCustomValidity('Vul asb. die veld in.')" oninput="this.setCustomValidity('')" required="">
<input type="submit" value="" id="searchBtn" aria-label="Soek knoppie" role="button" data-event-name="search_query">
</form>
Text Content
* * * * * * * * * * * * * Streeknuus BloemNuus DistriksPos Eikestadnuus Hermanus Times Gazette Komani-Karoo Kouga Express NoordkaapBulletin Paarl Post PE Express TygerBurger UD Express Vista VrystaatKroon Weslander Worcester Standard WeskusNuus * Teken In * Meld aan * * * * * Sondag, 16 Julie Kies 'n streek * Tuisblad * Nuus * Aktueel * COVID-19 * Mense * Politiek * Misdaad * Hof * Onderwys * Gesondheid * Omgewing * In-diepte * Internasionaal * Sake * Ekonomie * Begroting * Maatskappye * Landbou * Energie * Mynbou * Tegnuus * Kleinsake * Markte * Eiendomme * Geldsake * Aftrede * Beleggings * Mediese Fondse * Beroepe * Sport * Rugby * Springbokke * Rugbykampioenskap * VRK * Europese Kampioenebeker * Europese Uitdaagbeker * Curriebeker * Varsitybeker * Sewes * Internasionaal * Krieket * SA20-kitskrieket * T20-Wêreldbeker * Proteas * Protea-vroue * IPL * Eendagreeks * Meerdagreeks * Mzansi-superliga * T20-Uitklopreeks * Tennis * Atletiek * Sokker * WB-sokkertoernooi * Engelse Premierliga * Premier-sokkerliga * Kampioeneliga * Bafana * Gholf * Motorsport * Formule 1 * MotoGP * Skole * Nog Sport * WB-Netbal * Menings * Stemme * Aktueel * Rubriekskrywers * Annemarie van der Walt * Barnard Beukman * Blouwillem * Charles Smith * Christi van der Westhuizen * Erla-Mari Diedericks * Gert Coetzee * Gert van der Westhuizen * Hanlie Retief * Heindrich Wyngaard * Herman Lategan * Jana Marx * Johanna van Eeden * Johann Maarman * Koos Kombuis * Leopold Scholtz * Leslie van Rooi * Liesl Louw-Vaudran * Murray la Vita * Nathan Trantaal * Pieter Labuschagne * Sonja Loots * Theuns Eloff * Valiant Swart * Waldimar Pelser * Willem Fransman * Willemien Brümmer * Willem Jordaan * Profiele * Menings * Kommentaar * Spotprente * Uittreksels * Gesels saam * Sielsdinge * Huldeblyke * Kunste * Aktueel * Celebs * Musiek * Boeke * Flieks * Teater + Dans * Kuns * TV * Radio * Feeste * Aardklop * Innibos * KKNK * Suidoosterfees * Vrystaat Kunstefees * Woordfees * Nasionale Kunstefees * Leef * Koerante se Blokraai-Pretpak * Welstand * Kos + Wyn * Verhoudings * Styl * Buitelewe * Reis * Huis + Tuin * Motors * Speel * Kyk + luister * Netwerk24TV * Die Onderhoud met Mia Spies * Minder as Niks * Wie's Nuus * Só werk dit * Camino-kykies * Tuindagboek * Mooi: Frankryk * Uit die slaapkamer * Die Testament * Ben & Bez * Duiwelspoort * Op en Af * Podsendings * Draaipunt * So bly jy jonk * Geestesgesondheid * Bloed, sweet + modder * In my vel, in ons taal * Kwessie van 'n dag * Werkfiks * Blydskap * Koninklike knieknik * Luisterboek * Net Nuus met Mia Spies * Luisterdramas * Webinare * LeerSaam * Fiks en gesond * Entrepreneurskap * Beleggings * Wynwaardering * Geestesgesondheid * Kuberveiligheid * Kinderkombuis * Jeug * Die Student * Studiebeurse * My Skool * Matrieks * Aanlyn lesse * Kuier Rapport Matriekklas * Skolenuus-kompetisie * Wiskunde-kompetisie * Blitsbrein jr. * Meesterklasse * Jip * e-Beeldskool * E-publikasies 23 Jan. 2020 Deel * * * 'VROUE WERK 2 KEER SO HARD SOOS MANS' Kananelo Mokoena, Unisa Kommentaar Boekmerk Kananelo Makoena Geslagsrolle is ’n tema wat amper daagliks bespreek word. Wie moet wat doen? Want ons lewe in ’n samelewing wat bevooroordeeld is oor amper alles. Die feit dat die man die broodwinner is en die vrou by die huis moet bly om na haar gesin om te sien, is seker een van die bekendste voorbeelde. Maar wat van die vrou se doelwitte en drome? Die meeste vroue wil sekerlik getroud wees en ’n gesin hê, maar jy het tog ook nie tot op universiteitsvlak studeer net om by die huis te bly nie? OUERS STEL DIE VOORBEELD As ons van geslagsongelykheid praat, erken ons dat mans en vroue nie gelyk is nie en dat geslag ’n individu se lewenskostes (en lewensgehalte? beïnvloed. Hierdie verskille is gebaseer op biologiese, sielkundige en kulturele norme. Ek dink die meeste mense weet nie dat geslagsgelykheid by die huis begin nie. Hoe ouers hulle kinders hanteer op grond van hulle geslag. Hulle het rolle om te speel by die huis, onbewus daarvan dat dit die oorsaak van geslagsongelykheid is. Ouers moet hul kinders leer dat daar nie iets soos geslagsrolle is nie. By die huis is almal gelyk. Ouers moet hul kinders leer dat daar nie iets soos geslagsrolle is nie. By die huis is almal gelyk. Dit is waar ’n seunskind leer om ’n meisiekind as sy gelyke te behandel. Die samelewing het dit al amper ’n norm gemaak dat vroue nie soos mans kan sukses behaal nie. Ons weet dat die meeste lande manlike leiers het, omdat ons wysgemaak word dat vroue nie ’n land kan regeer nie. Sommige lande gee meisies nie eers toegang tot opvoeding nie. Meisies van die ouderdom van 12 af word ook gedwing om met mans te trou wat oud genoeg is om hul pa te wees. Wat van daardie meisie se doelwitte en drome? LEES OOK: Vrouens vrees die slegte appels In die korporatiewe wêreld moet vroue twee keer so hard soos mans werk om selfs net ’n lae salaris te kry, net oor hul geslag. IN FAMILIESAKE HET VROU OOK G’N SÊ As ons kyk na kultuur, soveel as wat mens dit respekteer, kan dit soms onregverdig wees. In die meeste Afrika-kulture word vroue as niks meer gesien as iemand wat net moet kinders baar nie. Jy het geen sê in die familiesake nie, want jy is net ’n vrou. Selfs jou ma wat jou grootgemaak het, mag nie by wees as hulle jou lobola bespreek en jou pa reeds gesterf het nie. Ek bedoel, jou ouers het jou grootgemaak, hulle moet sekerlik weet hoeveel jy werd is. Jy het geen sê in die familiesake nie, want jy is net ’n vrou. Wanneer jou kêrel jou verneuk, word die ander vrou altyd blameer, die man word nooit aangekla nie. Hoe is dit gelykheid? Die ergste is, mense gaan sover as om ’n man te prys wanneer hy meer as een vrou het, maar wanneer ’n vrou dieselfde doen, word sy sleggesê en verneder, want dit is nie hoe dit veronderstel is om te wees nie. WEES DEURSIGTIG Hoe beveg ons geslagsongelykheid? Deur deursigtig te wees. Wanneer daar ’n man is wat jou werkplek domineer, moet jy probeer om die kwessie te takel. Talle vroue word by die werk seksueel geteister en hulle kan dit nie gaan aangee nie, want niemand sal hulle glo nie. Wanneer daar ’n man is wat jou werkplek domineer, moet jy probeer om die kwessie te takel. Die belangrikste ding om te doen, is om ’n voorbeeld te wees by die huis, deur te wys dat geslagsrolle nie bestaan nie en dat almal gelyk is. * Kananelo Mokoena studeer BA Kommunikasie aan Unisa. Sy bly in Phahameng buite die klein dorpie Bultfontein. * Menings is rubriekskrywers se eie en weerspieël nie noodwendig dié van Netwerk24 nie. * Volg ons op Instagram en Facebook! * Wonder jy waaroor studente praat? Lees meer meningstukke hier. * Ons stuur elke Vrydag ‘n nuusbrief uit met die drie gewildste meningstukke van die week. Klik hier en teken in vir die Stemme-nuusbrief. Verwante artikels Seksonderrig: Vroeg ryp, vroeg vrot? 'Ekskuus, waar is jou maniere?' 'Liewe oom Cyril, is die vroue in oom se lewe veilig?' Volgende op Netwerk24 Welkom by Die Student! 18 Apr. Lees meer oor: die studentstudentemening heading description username Wys Kommentaar (0) Hooftrekke Gewildste * Mkhwebane probeer wéér van voorsitter ontslae raak * Bokke se kroon wankel in Auckland * Probleem is groter as net vragmotors wat brand, sê kenners * Banyana Banyana sit Costa Rica ore aan in WB-opwarmingstryd * GRAFIKA | Kry die jongste oor die kragkrisis – regstreeks * ONTHUL | Die Mugg & Bean-kelnerin wat staatstenders inryg * Nee, Julius, mens slag mos nie só nie * EKSKLUSIEF | Derick: ‘Die eerste 9 dae is ’n blank’ * BOK-RAPPORT | SA t. Nieu-Seeland – watter punt sal jy gee? * Gesin is Derek se anker in stryd teen kanker E-publikasies Lees jou koerante en tydskrifte gerieflik in digitale formaat. Begin lees Promosies Medihelp toon stewige groei 07 Jul. Kierang winterkoue met vuurwarm wynervarings 05 Jul. Ontmoet die nuwe Money Makeover-deelnemers 30 Jun. Nuusbriewe: Registreer gratis Registreer maklik met slegs jou e-posadres Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis. Klik vir nuusbriewe Daar is baie om te verloor in The Fear Index 14 Jul. Chris Chameleon en Elma Postma in die riller, Horisonne 14 Jul. Stroomkyk nuwe episodes van Arendsvlei seisoen 5 14 Jul. Teken in op Showmax, kry 14 dae gratis! 28 Jun. Dié week op VIA Met Tannie Karma wil Carla Mackenzie nie sukkel nie 11 Jul. KYK – WILDE WOENSDAG | Hierdie week op 'Kom Ons Braai' op VIA! 12 Jul. Met Tannie Karma wil Carla Mackenzie nie sukkel nie 11 Jul. KYK – WILDE WOENSDAG | Hierdie week op 'Kom Ons Braai' op VIA! 12 Jul. Beplan jou kyk-week GELDEENHEDE HULPBRONNE JSE-INDEKSE Rand - Dollar 18.11 -1.0% Rand - Pond 23.70 -0.0% Rand - Euro 20.36 -0.0% Rand - Aus dollar 12.38 -0.0% Rand - Jen 0.13 -0.0% Platinum 972.55 0.0% Palladium 1,272.04 0.0% Goud 1,955.57 0.0% Silwer 24.95 0.0% Brent-ruolie 79.87 -1.9% Top-40 72,480 +0.7% Alle aandele 77,751 +0.6% Hulpbronne 10 64,988 +0.9% Industriële 25 107,007 +0.5% Finansiële 15 16,584 +0.5% Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Blitsblik op ’n maatskappy Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier. Verkeer in jou area Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien. Klik om te stel In-diepte IN-DIEPTE | Isis-terreur-waarskuwings: Dís die gevare vir SA 02 Des. 2022 Pensioenaris verloor R1 m. in Liebenberg-skema: ‘My lewe is verwoes’ 25 Nov. 2022 EKSKLUSIEF | Berugte ‘boereverneuker’ Lubbe brandarm ná 8 j. in tronk 10 Nov. 2022 SPESIAAL | Koning Charles III: Als oor sy kroning 20 Apr. SPESIALE PROJEK | Onthou jy nog? Verstommende verhale in die geskiedenis 13 Apr. SPESIALE PROJEK | Oekraïne – Een jaar van oorlog 23 Feb. SPESIALE PROJEK | Netwerk24 se Inflasiemandjie 06 Feb. SPESIALE PROJEK | Die klimaatkrisis: Wat wag op SA? 03 Feb. 2022 IN-DIEPTE | Só lyk die jongste rampspoedige syfers oor beurtkrag 15 Des. 2022 NUUT EN BYGEWERK | Só is SA gekaap: Al die Zondo-verslae in 'n neutedop 06 Jul. 2022 SPESIAAL | Koningin se lewe in woord en beeld 11 Sep. 2022 Die diamantsmous, die ‘Italiaanse mafia’ en aantygings van dobbel 13 Jun. EKSKLUSIEF | Springs-monster se seun: ‘Ek is Herman’ 13 Jun. SPESIALE PROJEKTE | Onthou jy nog? Die drama van die Comrades in ’67 29 Mei IN-DIEPTE | SA se wapenbedryf ‘vernietig’; self ’n weerlose teiken – kenners 18 Mei SPESIALE PROJEK | Onthou jy nog? Von Richthofen, held van die lugruim 02 Mei SPESIALE PROJEK | Onthou jy nog? Oom Hendrik streel SA’ners se hartsnare 24 Apr. Onthou jy nog? Dans, dans, dans vir dae aaneen 17 Apr. Willem Kruger-raaisel: Lodge-eienaars verbreek stilte 16 Feb. Die Porsche, die waterponie en die Rolex: Só is Peet Viljoen van rol geskrap 25 Jan. IN-DIEPTE | Isis-terreur-waarskuwings: Dís die gevare vir SA 02 Des. 2022 Pensioenaris verloor R1 m. in Liebenberg-skema: ‘My lewe is verwoes’ 25 Nov. 2022 EKSKLUSIEF | Berugte ‘boereverneuker’ Lubbe brandarm ná 8 j. in tronk 10 Nov. 2022 SPESIAAL | Koning Charles III: Als oor sy kroning 20 Apr. SPESIALE PROJEK | Onthou jy nog? Verstommende verhale in die geskiedenis 13 Apr. SPESIALE PROJEK | Oekraïne – Een jaar van oorlog 23 Feb. Nuuswenke Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan. Stuur 'n e-pos * Perskode * Ombudsman * Meer oor ons * Vrae en antwoorde * Adverteer op Netwerk24 * Werk vir Media24.com * OLX * Property24 * Careers24 * Autotrader * Superbalist © 2023 (3.0.23185.6) 24.com. Alle regte voorbehou. Gebruikervoorwardes Media24 Privaatheidsbeleid Openbaarmaking van kwesbaarheid Kontak ons 087 353 1300 Volg ons op: * * * * * word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word word mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 mmMwWLliI0fiflO&1 PRIVAATHEIDSVOORKEURSENTRUM Wanneer jy enige webtuiste besoek, kan dit moontlik inligting oor jou blaaier stoor of herwin, hoofsaaklik in die vorm van webkoekies. Hierdie inligting kan moontlik oor jou, jou voorkeure of jou toestel wees, of gebruik word om die webtuiste behoorlik te laat werk. Die inligting identifiseer jou gewoonlik nie direk nie, maar dit kan jou ’n meer verpersoonlikte webervaring gee. Jy kan kies om sekere soorte webkoekies nie toe te laat nie. Klik op die verskillende kategorie-opskrifte om meer uit te vind en ons verstekinstellings te verander. Jou ervaring op die webtuiste en die dienste wat ons kan bied, kan egter moontlik geaffekteer word indien jy sekere soorte webkoekies blokkeer. Sien die webkoekiebeleid Laat alles toe. VERSKILLENDE WEBKOEKIESOORTE WERKVERRIGTINGSKOEKIES Altyd aktief Hierdie webkoekies stel ons in staat om besoeke en verkeersbronne te tel sodat ons die werkverrigting van ons webtuiste kan meet en verbeter. Dit help ons om te weet watter bladsye die gewildste en watter die minste gewild is, en om te sien hoe besoekers op die webtuiste rondbeweeg. Al die inligting wat hierdie webkoekies versamel, is saamgevoeg en dus anoniem. Indien jy nie hierdie webkoekies toelaat nie, sal ons nie weet wanneer jy ons webtuiste besoek het nie. Webkoekiebesonderhede STRENG NOODSAAKLIKE WEBKOEKIES Altyd aktief Hierdie webkoekies is nodig sodat die webtuiste kan funksioneer en kan nie in ons stelsels afgeskakel word nie. Dit is gewoonlik gestel om net te reageer op jou handelinge, wat neerkom op ’n versoek vir dienste soos die stel van jou privaatheidsvoorkeure, aanmelding of die invul van vorms. Jy kan jou blaaier stel om hierdie koekies te blokkeer of jou daarop attent te maak, maar sekere dele van die webtuiste sal dan moontlik nie werk nie. Webkoekiebesonderhede FUNKSIONELE WEBKOEKIES Altyd aktief Hierdie webkoekies maak dit moontlik om verbeterde funksionaliteit en verpersoonliking soos video's en regstreekse klets te kan verskaf. Dit kan deur ons gestel word, of deur derdepartyverskaffers wie se dienste ons by ons bladsye gevoeg het. Indien jy nie hierdie webkoekies toelaat nie, sal van die funksionaliteit of alles daarvan moontlik nie behoorlik werk nie. Webkoekiebesonderhede TOESPITSWEBKOEKIES Altyd aktief Hierdie webkoekies word deur middel van ons webtuiste deur ons reklamevennote gestel. Dit kan moontlik deur daardie maatskappye gebruik word om ’n profiel van jou belangstellings saam te stel en jou relevante advertensies op ander webtuistes te wys. Dit werk deur jou blaaier en toestel uniek te identifiseer. Indien jy nie hierdie webkoekies toelaat nie, sal jy nie ons toespitsreklame oor verskillende webtuistes ervaar nie. Webkoekiebesonderhede BACK BUTTON BACK Vendor Search Search Icon Filter Icon Clear checkbox label label Apply Cancel Consent Leg.Interest checkbox label label checkbox label label checkbox label label * 33ACROSS HOST DESCRIPTION VIEW COOKIES * Name cookie name OK Ons gebruik webkoekies om jou ervaring van ons webtuiste te verbeter, om ontledings te doen en relevante advertensies te vertoon. Deur op ‘OK’ te klik, stem jy in dat webkoekies op jou toestel gestoor word. Besoek ons privaatheidsportaal, koekiebeleid en algemene vrae oor koekies. OK